Die belangrikheid van ‘n begroting

Baie besigheidseienaars onderskat die belangrikheid van ‘n begroting. Hier is maar ‘n paar redes waarom ‘n begroting van groot belang is vir u besigheid: Om kontantvloei te beplan Om betyds uitstaande debiteure op te volg Rente besparing op oortrokke fasiliteite Boetes en rente betaalbaar op agterstallige rekeninge te vermy Betyds afbetaling te reël by krediteure[…]

Die Mini-begroting en die belangrikheid van jou belastingpraktisyn

Soos verwag het Minister Pravin Gordhan aangekondig dat die belastinggaarder volgende jaar die belastinglas gaan verhoog. Die verhoging is ‘n verwagte R28 triljoen. Dit blyk dat belastingbetalers reg deur die bank hul hande dieper in hul sakke gaan moet steek, alhoewel mens kan verwag dat die hoër inkomstegroepe die grootste deel hiervan gaan betaal. Dit[…]

EMP501

  Dis weer tyd vir werkgewers om die halfjaarlikse EMP501 (IRP5) in te dien. Die sperdatum is 31/10/2016. Die indiening is vir die tydperk Maart 2016 tot Augustus 2016. Daar word sleg ‘n EMP501 ingedien en geen IRP5’e word uitgereik nie. IRP5’e word slegs uitgereik met die jaarlikse EMP501 indiening einde Februarie. Die halfjaarlikse indiening[…]

Maatskappye Registrasie

  Hoe gaan mens te werk om ‘n nuwe maatskappy te stig? Registreer by CIPC (Maatskappye Registrasiekantoor) en ontvang ‘n kliënte kode. Daar moet fondse vooraf in jou rekening by CIPC inbetaal wees. Doen die naamsreservering (Company name reservation). Maatskappy stigtingsdokument word voorberei (COR 14.1), onderteken en ingedien. Daarna reik CIPC ‘n COR14.3 uit wat[…]