Die belangrikheid van ‘n begroting

Baie besigheidseienaars onderskat die belangrikheid van ‘n begroting. Hier is maar ‘n paar redes waarom ‘n begroting van groot belang is vir u besigheid: Om kontantvloei te beplan Om betyds uitstaande debiteure op te volg Rente besparing op oortrokke fasiliteite Boetes en rente betaalbaar op agterstallige rekeninge te vermy Betyds afbetaling te reël by krediteure[…]

Die Mini-begroting en die belangrikheid van jou belastingpraktisyn

Soos verwag het Minister Pravin Gordhan aangekondig dat die belastinggaarder volgende jaar die belastinglas gaan verhoog. Die verhoging is ‘n verwagte R28 triljoen. Dit blyk dat belastingbetalers reg deur die bank hul hande dieper in hul sakke gaan moet steek, alhoewel mens kan verwag dat die hoër inkomstegroepe die grootste deel hiervan gaan betaal. Dit[…]