Finkor Bemarkingsdienste

Finkor het ‘n webhuisvesting onderneming, Webwerf.net bekom en bied gevolglik nou ook verskeie inligting tegnologie dienste aan via Finkor Bemarking. Dit sluit onder andere in: Die ontwerp van webwerwe en logos. Huisvesting van webblaaie. Die skryf van bemarkinsplanne. Sosiale media bestuur. In die digitale era waarin ons leef, is dit toenemend belangrik vir ondernemings om[…]