2016 Belastingseisoen

Belasting opgawes – Income tax returns Die sperdatum vir die indiening van 2016 persoonlike inkomstebelastingopgawes (tax returns) is 25 November 2016. Dit is belangrik dat mens alle stawende bewysstukke en belastingsertifikate bymekaarkry vir die 2016 belastingjaar wat strek vanaf 01 Maart 2015 tot 29 Februarie 2016. Dit behels die volgende: IRP 5 Mediesefondssertifikaat Mediese uitgawes Aftreefondssertifikaat Voertuig[…]

SPERDATUM VIR BELASTINGOPGAWES 29/01/2016 – VOORLOPIGE BELASTING BETALERS /

SPERDATUM VIR BELASTINGOPGAWES 29/01/2016 – VOORLOPIGE BELASTING BETALERS / DEADLINE FOR TAX RETURN SUBMISSIONS 29/01/2016 – PROVISIONAL TAXPAYERS           Die 2015 Belastingseisoen vir individue (Tax Season for individuals) het op 1 Julie 2015 in aanvang geneem. Die 2015 belastingjaar strek vanaf 1 Maart 2014 tot 28 Februarie 2015. Die sperdatum vir individue wat nie voorlopige belastingbetalers[…]

VERMY TRONKSTRAF – PAIA HANDLEIDINGS / MANUALS

Die PAIA wet (The Promotion of Access to Information Act) vereis dat alle publike en private liggame (eenmansake ingesluit) handleidings moet saamstel wat sekere spesifieke inligting bevat en wat beskikbaar gestel moet word in sekere omstandighede waar ‘n versoek daartoe tot die entiteit gerig word. Hierdie handleidings moet teen 31/12/2015 by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien[…]

Maatskappye boekhouding – Company bookkeeping

Moet my maatskappy se boeke opgeskryf word en rekeningkundige rekords bygehou word? Die antwoord hierop is ‘n onomwonde JA. Benewens dat die Ontvanger van Inkomste dit vereis, staan die volgende in die Maatskappywet, Wet 71 van 2008: Rekeningkundige rekords 28. (1) ’n Maatskappy moet akkurate en volledige rekeningkundige rekords in een van die amptelike tale[…]

Maatskappye Registrasie – Company Registration

Hoe gaan mens te werk om ‘n nuwe maatskappy te stig? Registreer by CIPC (Maatskappye Registrasiekantoor)  en ontvang ‘n kliënte kode. Daar moet fondse vooraf in jou rekening by CIPC inbetaal wees.  Doen die naamsreservering (Company name reservation). Maatskappy stigtingsdokument word voorberei (COR 14.1), onderteken en ingedien. Daarna reik CIPC ‘n COR14.3 uit wat die[…]

Persoonlike belasting opgawes – Personal income tax returns

Moet u belastinggeld terugkry? Die 2015 seisoen vir die indiening van persoonlike belastingopgawes open 1 Julie, die sogenaamde Filing Season. Om u terugbetaling te vergemaklik, sorg dat u alle vereiste dokumentasie byderhand het vir die opgawe. SARS doen 3de party verifikasie van inligting daarom kan mens nie raai wanneer die opgawe ingedien word nie. Verlede[…]