Weet jy wat is die waarde van jou huisinhoud?

Weet jy wat is die waarde van jou huisinhoud? Inbrake is ongelukkig ʼn algemene gebeurtenis in Suid-Afrika. Dit is ʼn baie traumatiese gebeurtenis en op die stadium besef mens nie altyd presies wat gesteel is nie. Dit vermoeilik natuurlik ook eise by jou versekering. Maak dit vir jouself makliker deur ʼn inventaris van jou inhoud te[…]