As die huis afbrand

As die huis afbrand Om u woning te sien brand is ‘n baie traumatiese ervaring. Indien u in so situasie is dit baie belangrik om te weet wat om te doen om u en die om u te beskerm. Kontak dadelik die nooddienste in u area of skakel 10111 Indien u binne die woning is[…]

Die beste belegging

Finkor word gereeld die vraag gevra deur kliënte wat is die beste belegging wat daar is. Die antwoord is egter nie so eenvoudig nie, aangesien daar verskeie faktore is wat in ag geneem moet word, soos elke kliënt se behoeftes, se risiko apteit en die termyn van die belegging. In die verband is dit verstandig[…]

Hoekom ‘n makelaar?

Ons word dikwels gevra oor hoekom ‘n mens ‘n makelaar nodig het met korttermynversekering.  Daar word daagliks geadverteer deur versekeraars dat hulle “die middelman uitsny”.  Hoekom het u ‘n makelaar nodig? : U makelaar by FINKOR is iemand wat : Afrikaans kan praat Seker maak dat u reg verseker is Jaarliks u polis nagaan en versekerde[…]

Finansiëledienste

Jy is geregtig op gepaste advies oor finansiële produkte. Dit moet gegrond wees op relevante feite, jou finansiële omstandighede en jou behoeftes. FINKOR se advies proses waarborg gepaste advies vir jou. Die volgende finansiële dienste word gelewer : PERSOONLIK 1) Aftreebeplanning 2) Boedelbeplanning 3) Beleggings 4) Korttermynversekering 5) Lewensversekering 6) Ongeskiktheidsdekking 7) Inkomstebeskerming 8) Voorsiening[…]