Desember is verby. Nuwe jaar, nuwe dinge. Is jou polis reg?

Desember is verby. Nuwe jaar, nuwe dinge. Is jou polis reg?

 

Vakansie bring feestelike geleenthede en wonderlike tye.

Het u pragtige geskenke gekry die Kersfees dalk ʼn nuwe ring of pragtige horlosie? Of dalk ʼn duur nuwe speelding vir die kinders.

 

Maak seker u plaas dit op versekering. Sekere items val nie noodwendig onder u huisinhoud nie en moet gespesifiseer word op u polis.

 

Skakel u makelaar by Finkor en ons sal u help om seker te maak onder watse afdeling u nuwe items geplaas moet word en of dit gedek kan word.