Die belangrikheid van ‘n begroting

Boekhouer-Banners-2_jpg_cropped525x195o00s527x200

Baie besigheidseienaars onderskat die belangrikheid van ‘n begroting. Hier is maar ‘n paar redes waarom ‘n begroting van groot belang is vir u besigheid:

  • Om kontantvloei te beplan
  • Om betyds uitstaande debiteure op te volg
  • Rente besparing op oortrokke fasiliteite
  • Boetes en rente betaalbaar op agterstallige rekeninge te vermy
  • Betyds afbetaling te reël by krediteure indien nodig
  • Moontlike regsaksie te vermy
  • Finansiëring van groot kapitale aankope

 

Maar waar begin ‘n mens met ‘n begroting?

Bepaal die geskiedenis van die besigheid se inkomste en uitgawes en beplan daarvolgens maandeliks vir die toekomstige begroting. Nou is u verseker daarvan om die beste besluite vir u besigheid te neem.

Vir enige bystand met begrotings skakel gerus 012 743 6862 of 083 413 1495.

charmaine@finkor.net

www.boekhou.finkor.net