Die lewe is vol keuses

FB_IMG_1470372369814

Die lewe is vol keuses.

 

Jy het bv. die keuse om net nog ‘n nommer te wees van ‘n inbelsentrum, of jy kan kies om profesionele, persoonlike diens te ontvang van kundiges wat omgee.

 

Wanneer dit by versekering kom, wat kies jy?