Inkomstebeskerming

June 24, 2014

‘n Inkomstebeskermer is ‘n ideale oplossing vir ‘n versekerde lewe wat die gemoedsrus nodig het om te weet dat ‘n inkomste aan hom betaal sal word indien hy nie in staat sou wees om die pligte van sy eie beroep uit te voer nie of aan een van die gedefinieerde siekte- of inkortingseis-gebeurtenisse ly. Die maandelikse eisbedrag kan gebruik word om te verseker dat die huidige lewenstandaard van die versekerde lewe gehandhaaf kan word.

OLYMPUS DIGITAL CAMERA