Rekeningkundigedienste

June 24, 2014

1

FINKOR REKENINGKUNDIGE DIENSTE is ‘n rekenmeestersfirma op Kleinfontein en geregistreer by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA).  Ons is hier om u te help met u belasting en rekeningkundige uitdagings.

Enige iemand kan deesdae ‘n belastingopgawe indien – maar weet u werklik hoe die bedrae bereken is?  Ons het meer as 17 jaar ondervinding in die veld en kan u besigheid en persoonlike belasting hanteer.  Sien gerus die  dienste wat ons bied en wees verseker van persoonlike aandag en die gemoedsrus dat u statutêre verpligtinge in orde is.

Ons kliënte is versprei oor die hele Transvaal.  Ons kan u behulpsaam wees waar u ookal mag wees!

Onderskeie dienste :

Finansiële state
Belasting
Rekeningkundige dienste en boekhou
Betaalstaat administrasie (Payroll)
Maatskappy Sekretarieël
Vergoedingskommissaris
Registrasies
Debiteure-boek administrasie