Finkor Bemarkingsdienste

webwerf.net

Finkor het ‘n webhuisvesting onderneming, Webwerf.net bekom en bied gevolglik nou ook verskeie inligting tegnologie dienste aan via Finkor Bemarking. Dit sluit onder andere in:

  • Die ontwerp van webwerwe en logos.
  • Huisvesting van webblaaie.
  • Die skryf van bemarkinsplanne.
  • Sosiale media bestuur.

In die digitale era waarin ons leef, is dit toenemend belangrik vir ondernemings om blootstelling op hierdie media te verkry. Dit is vir Finkor ‘n voorreg om aan ons kliënte ook hierdie diens te kan aanbied.

 

Besoek gerus die webblad van webwerf.net.