FINKOR IS OP SOEK NA ‘N BOEKHOU-PRAKTYK WAT TE KOOP IS.

FINKOR IS OP SOEK NA ‘N BOEKHOU-PRAKTYK WAT TE KOOP IS.

Ons is op soek na ‘n boekhou-praktyk wat te koop aangebied word. Indien u wil verkoop, of van iemand weet wat wil verkoop, kontak ons by die onderstaande nommers.

Vir verdere navrae skakel 012 940 4215 of stuur ‘n e-pos aan rek@finkor.net