Hernuwing van u korttermyn versekering.

Het jy geweet jou voertuig se waarde is elke jaar minder werd, en dat jou huisinhoud word meer?

 

Vir hierdie rede moet jou polis jaarliks hersien word. Finkor dagboek hierdie jaarlikse hernuwing en in konsultasie met ons kliënte verseker ons dat ons kliënte reg verseker is en vir die regte bedrae.

 

Vir die beste diens teen die beste pryse. Kontak ons vir jou versekerings behoeftes

012 940 4271