Maatskappye Registrasie

 

Hoe gaan mens te werk om ‘n nuwe maatskappy te stig?

  • Registreer by CIPC (Maatskappye Registrasiekantoor) en ontvang ‘n kliënte kode.
  • Daar moet fondse vooraf in jou rekening by CIPC inbetaal wees.
  • Doen die naamsreservering (Company name reservation).
  • Maatskappy stigtingsdokument word voorberei (COR 14.1), onderteken en ingedien.
  • Daarna reik CIPC ‘n COR14.3 uit wat die bevestigng is dat die maatskappy suksevol gestig is.