Bestuur en personeel

June 24, 2014

IMG_0715

Die Finkor span

 

 

Finkor Rekeningkundigedienste

Driaan Beyers

Driaan

 

 

 

 

 

Het in 1997 sy indiensopleiding begin by ‘n ouditeursfirma. Na afloop daarvan het hy nog sowat twee jaar in die ouditpraktyk gebly waarna hy finansiële bestuurder was van ‘n konstruksiemaatskappy. Dis ook in die tyd dat hy begin praktiseer het as rekenmeester. Driaan staan tans aan die hoof van Finkor Rekeningkundige Dienste.
Hy is ‘n Professionele Rekenmeester geregistreer by SAIPA, geregistreerde belastingpraktisyn en ook ‘n Onafhanklike Nasiener (Independent Reviewer).
Met 18 jaar ondervinding in die veld van belasting en rekeningkunde lewer hy rekeningkundige dienste aan ‘n wye verskeidenheid kliënte, van eenmansake, boerderye en makelaars tot by produsente en konstruksie maatskappye.

 

 

Finkor Versekeringsdienste

 

IMG_0703

Anneke Geldenhuys

IMG_0712

Anneke dien as Direkteur van Finkor Versekeringsdienste. Vir haar is kliëntediens on-onderhandelbaar.

 

Juanita Kotzé

IMG_0733

Juanita dien as portefeulebestuurder by die kortermynversekering afdeling.

Kyla Robberts

IMG_0711

Kyla is die eisebestuurder by die kortermynversekering afdeling.

Loesje Mann

IMG_6650

Loesje bestuur die Finkor Agentskap aan die Wesrand.

Finkor Bemarking

Ben Geldenhuys

Ben Geldenhuys het in 1992 sy loopbaan begin by een van die kommersiële banke. In 2001 begin hy sy eie onderneming as ‘n finansiele adviseur en is sedert hierdie datum werksaam as ‘n finansiele adviseur. Hy het homself by Milpark se besigheidskool gekwalifiseer as ‘n finansiële adviseur en ook die finansiëledienste raad (FSB) se kwalifiserende eksamen geslaag om as finansliele adviseur op te tree en ook om as sleutelpersoon op te tree.

Hy dien tans as Direkteur op twee van die ondernemings in die groep.

 

Finkor Sekretarieledienste

Adele Beyers

IMG_0240

Suzanne Geldenhuys

IMG_0242

 

 

Finkor Regsdienste

SD Nel

IMG_9936

 

Finkor Boekhoudienste

Charmaine van den Berg

IMG_9930