Die belangrikheid van ‘n begroting

Baie besigheidseienaars onderskat die belangrikheid van ‘n begroting. Hier is maar ‘n paar redes waarom ‘n begroting van groot belang is vir u besigheid: Om kontantvloei te beplan Om betyds uitstaande debiteure op te volg Rente besparing op oortrokke fasiliteite Boetes en rente betaalbaar op agterstallige rekeninge te vermy Betyds afbetaling te reël by krediteure[…]