Wat is die verskil tussen ‘n boekhouer, rekenmeester en ouditeur?

Vir die meeste mense is boekhou en rekeningkunde maar een en dieselfde ding. Dit is egter van belang om die verskille te ken en te weet wanneer is watter een nodig. Beide boekhou en rekeningkunde deel sekere doelstellings, maar vir die besigheidseienaar lewer elkeen sy eie unieke uitkoms wat van kardinale belang is in sy[…]