VOORLOPIGE BELASTING – PROVISIONAL TAX

Voorlopige belasting is betaalbaar teen 31 Augustus 2016 (1ste betaling) en Februarie 2017 (2de betaling) vir die Februarie 2017 belastingjaar. Die 1ste voorlopige belastingopgawe vir die 2017 belastingjaar se indienings- en betalingsdatum is 31/08/2016. SARS is streng oor die voorlopige belastingbetalings en hef onderskattingsboetes teen 20% waar onderskatting van toepassing is (nie-indiening word geag te[…]