Waardes verander elke jaar.

Waardes verander elke jaar.

Het jy geweet dat jou voertuig en jou gebou se waarde elke jaar verander. Waar die voertuig  se waarde afneem, neem jou inhoud en jou gebou se waarde toe.

By Finkor versekeringsdienste doen ons elke jaar vir u ʼn hernuwing op u polis. Waar ons u waarde van u voertuig en u inhoud asook gebou na gaan en seker maak dat jy reg verseker is.

Skakel Finkor  versekeringsdienste (ʼn gemagtigde finansiële diensverskaffer) om te verseker dat jy reg verseker is. Vir die beste diens in jou taal.

012 940 4271