Wat gebeur as jou huisdier ʼn gas beseer op jou perseel?

Wat gebeur as jou huisdier ʼn gas beseer op jou perseel?

Het u al gewonder wat sou gebeur indien u troeteldier ʼn gas aanval op u perseel? Of besering aan ’n gas of besoeker wat voortspruit uit enige gebrek in die huis en buitegeboue.

Wel, indien u reg verseker is, het u dekking vir so gebeurtenis tot en met R10 000, of die aangeduide vergoedingsperk op u polis. Die mediese koste of veearts kostes kan u eis van u versekeraar.

Is u reg verseker? Kontak Finkor versekeringsdienste (ʼn gemagtigde finansiële diensverskaffer) om seker te maak dat u dekking sluit die gerieflikheidsvoordele in.

012 940 4271

Terme en voorwaardes geld.