Besigheidsdienste

Besigheid konsultasies In enige besigheid bestaan die behoefte aan ‘n onafhanklike, objektiewe buite party wat sekere funksies verrig oa : 1. Bate bestuur 2. Besigheidsprosesse 3. Debiteure-boek administrasie 4. Finansiële raad 5. Interne oudits 6. Maatskappy Sekretarieël 7. Reddingssplanne 8. Voldoenings Besigheid bemarking Bemarking het oor die afgelope paar jaar baie verander. FINKOR help met[…]

Regsdienste

Vir enige onderneming is dit belangrik om binne die raamwerk van die wet op te. Wanneer ‘n onderneming ooreenkomste sluit of kontrakte aangaan, is dit ook belangrik dat so ooreenkoms en/of kontrak uitvoerbaar is en nie met die reg bots nie. Gevolglik het ondernemings in die verband regshulp nodig en kan Finkor se regskonsultante hiermee[…]